Leviticus 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet sy vinger in van die bloed doop en dit sewe maal voor die aangesig van die HERE sprinkel, voor die voorhangsel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sy vinger in die bloed steek en dit sewe keer in die teenwoordigheid van die Here teen die gordyn sprinkel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die priester moet sy vinger in die bloed steek en sewe maal voor die aangesig van die HERE, voor die voorhangsel sprinkel. |
| Afrikaans 1983 | steek sy vinger in die bloed en sprinkel van die bloed sewe maal in die teenwoordigheid van die Here op die voorkant van die voorhangsel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet sy vinger in die bloed doop en van die bloed sewe maal voor die Here sprinkel aan die voorkant van die voorhangsel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet sy vinger in die bloed steek en hy moet dit sewe maal voor die gordyn spat, daar voor die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy doop sy vinger in die bloed en sprinkel sewe keer teen die gordyn in die tent. |