Leviticus 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oudstes van die vergadering moet hulle hande op die kop van die bul lê voor die aangesig van die HERE, en die bul moet voor die aangesig van die HERE geslag word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers moet dan hulle hande op die kop van die bul lê en dit daar in die teenwoordigheid van die Here slag. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die oudstes van die vergadering moet hulle hande op die kop van die bul lê voor die aangesig van die HERE, en die bul moet voor die aangesig van die HERE geslag word. |
| Afrikaans 1983 | en dan sit die leiers van die volk daar in die teenwoordigheid van die Here hulle hande op die bul se kop en slag dit daar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oudstes van die volksvergadering moet voor die Here hulle hande op die kop van die bul lê. Hulle moet die bul voor die Here keelaf sny |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van die vergadering moet hulle hande daar voor die Here op die kop van die bul sit, en hulle moet die bul slag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leiers van die groep moet daar voor die Here hulle hande op die bul se kop sit. Hulle slag dan die bul voor die Here. |