Leviticus 27:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as dit 'n wyfie is, moet jou skatting dertig sikkels wees.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n vrou van daardie selfde ouderdom is 30 stukke silwer werd.
Afrikaans 1933/1953 Maar is dit 'n vrou, dan moet jou skatting dertig sikkels wees.
Afrikaans 1983 'n Vrou van dieselfde ouderdom teen drie honderd en veertig gram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As dit 'n vroulike persoon is, is die loskoopwaarde dertig sikkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) vir 'n vrou 30 sikkels,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir ’n vrou gee hy 30 stukke.