Leviticus 27:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die gebooie wat die HERE Moses vir die kinders van Israel op die berg Sinai beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die bevele wat die Here vir Moses op die Sinaiberg vir die Israeliete gegee het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die gebooie wat die HERE Moses by die berg Sinai vir die kinders van Israel beveel het.
Afrikaans 1983 Die voorafgaande is die gebooie wat die Here deur Moses by Sinaiberg vir die Israeliete gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die gebooie wat die Here Moses by die berg Sinai gegee het om aan die Israeliete oor te dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die gebooie wat die Here op Sinai-berg vir Moses gegee het om vir die Israeliete te gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is dan al die voorskrifte wat die Here op Sinai deur Moses aan sy volk gegee het.