Leviticus 27:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat die tiendes van beeste of kleinvee betref, van alles wat onder die staf deurgaan, die tiendes moet heilig wees aan die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke tiende dier van jou beeste en skape behoort aan die Here.
Afrikaans 1933/1953 Wat betref al die tiendes van beeste en kleinvee alles wat onder die herderstaf deurgaan die tiende moet aan die HERE heilig wees.
Afrikaans 1983 “Een tiende van die beeste en kleinvee behoort aan die Here. Die diere moet getel word, en al om die tiende dier wat verbykom, moet vir die Here afgekeer word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wat al die tiendes van beeste en kleinvee betref, elke tiende een wat onder die herderstaf deurgaan, is 'n heilige gawe aan die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die tiendes van beeste of skape of bokke is aan die Here gewy. Julle moet elke tiende dier vang, dit behoort aan die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Tiende van julle beeste en julle kleinvee behoort buitendien aan die Here. Om te bepaal watter aan die Here afgestaan moet word, moet julle so maak: laat die diere by jou verbykom en soos hulle verbykom, moet elke tiende een uitgekeer word en aan die Here afgestaan word.