Leviticus 27:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as iemand enigsins iets van sy tiendes wil los, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy die Here se tiende van die graan of vrugte wil loskoop, moet jy die waarde daarvan betaal, plus twintig persent.
Afrikaans 1933/1953 Maar as iemand van sy tiende iets wil los, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg.
Afrikaans 1983 As iemand daarvan wil terugkoop, moet hy die loskoopwaarde daarvan plus twintig persent betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand wel van sy tiende wil loskoop, moet hy 'n vyfde daarby voeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand van die tiendes wil loskoop, dan moet hy een vyfde meer betaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand van die tiende wat hy moet afstaan, iets wil terugkoop, moet hy ’n vyfde by die waarde daarvan byvoeg.