Leviticus 27:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die tiendes van die land, van die saad van die land of van die vrugte van die boom, behoort aan die HERE; dit is heilig aan die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Tiende van die opbrengs van die land, of dit graan of vrugte is, behoort aan die Here en moet vir Hom as heilig afgesonder word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bome, behoort aan die HERE; dit is heilig aan die HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Een tiende van al die produkte van die land behoort aan die Here, of dit nou graan of vrugte is. Dit is aan die Here gewy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Enige tiende wat die grond lewer, uit die saad van die grond of uit die vrugte van bome, behoort aan die Here; dit is 'n heilige gawe aan die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die tiendes van koring of gars of vrugte behoort aan die Here, dit is aan die Here gewy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Een tiende van alles wat die land oplewer, van al die graan en van al die vrugte, behoort uitsluitlik aan die Here en aan Hom alleen. |