Leviticus 27:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jou skatting moet wees van 'n manlike van twintig jaar oud tot sestig jaar oud, ja, jou skatting moet vyftig sikkels silwer wees, volgens die sikkel van die heiligdom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | moet die volgende skaal van waardes gebruik word. ’n Man tussen twintig en 60 jaar is 50 stukke silwer werd, |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet jou skatting vir 'n manspersoon van twintig tot sestig jaar, dan moet jou skatting vyftig sikkels silwer wees, volgens die sikkel van die heiligdom. |
| Afrikaans 1983 | moet die volgende riglyne geld: 'n Man van twintig tot sestig jaar kan losgekoop word teen vyf honderd en sewentig gram silwer volgens die standaardgewig van die heiligdom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet die loskoopwaarde die volgende wees: 'n Manlike persoon van twintig tot sestig jaar se loskoopwaarde is vyftig sikkel silwer volgens die standaardgewig wat in die heiligdom geld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoeveel hy moet betaal: Vir 'n man tussen 20 en 60 jaar moet hy 50 tempel-sikkels silwer betaal, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | moet dit soos volg bereken word: vir ’n manspersoon tussen twintig en 60 jaar oud moet hy 50 stukke geld gee. Dit is volgens die bepaling van die dienaars by die tent hoeveel elke stuk werd is. |