Leviticus 27:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al jou skattings moet wees volgens die sikkel van die heiligdom: twintig gera moet die sikkel wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Al die waardebepalings moet gedoen word volgens die standaardgewig van die heiligdom.
Afrikaans 1933/1953 En alles wat jy skat, moet volgens die sikkel van die heiligdom wees; die sikkel moet twintig gera wees.
Afrikaans 1983 “Al hierdie loskoopwaardes moet vasgestel word volgens die standaardgewig van die heiligdom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Elke loskoopwaarde moet volgens die standaardgewig wat in die heiligdom geld, bereken word; twintig gera is 'n sikkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer mense moet betaal om iets los te koop wat gewy is, dan moet hulle tempel-sikkels gebruik, daar is 20 gera in 'n sikkel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie berekenings moet volgens die bepalings van die dienaars by die Here se tent gedoen word.”