Leviticus 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As 'n man 'n enkele gelofte maak, sal die persone volgens jou skatting vir die HERE wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gee die volgende instruksies vir die Israeliete: Wanneer jy met ’n spesiale gelofte iemand aan die Here gewy het en sy loskoopwaarde wil bepaal, |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand 'n besondere gelofte aflê mense aan die HERE toewy volgens jou skatting, |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die Israeliete: Wanneer iemand in 'n gelofte 'n persoon aan die Here gewy het, en die persoon se loskoopwaarde moet vasgestel word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer iemand 'n buitengewone gelofte aflê, en die loskoopwaarde van persone vir die Here bereken word, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: Iemand maak miskien 'n gelofte aan die Here en hy wy 'n persoon aan die Here. Dan moet julle sê hoeveel hy moet betaal om die persoon weer los te koop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | vir die Israeliete gesê: “As ’n persoon iemand anders aan die Here beloof het en hy wil sy gelofte nakom, maar hy wil eerder geld vir die Here gee as die persoon self, |