Leviticus 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet dit skat, of dit goed of sleg is; soos jy dit skat, wie die priester is, so moet dit wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal die waarde van die dier bepaal en sy beslissing is finaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die priester moet dit skat of dit goed of sleg is; na jou skatting, priester, so sal dit wees. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet dan die loskoopwaarde van die dier bepaal volgens sy kwaliteit. Die oordeel van die priester is in so 'n geval finaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet daaraan 'n loskoopwaarde toeken, hoog of laag. Die loskoopwaarde sal dan wees soos wat die priester dit bepaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester sal sê hoeveel hy moet betaal vir daardie dier. Miskien is dit 'n goeie dier of miskien is dit 'n slegte dier, dit maak nie saak nie. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon moet dit dan betaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | om dit te waardeer. Hy bepaal die bedrag wat vir die dier betaal moet word, en daaroor word nie verder gekibbel nie. |