Leviticus 26:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal julle vyande agtervolg, en hulle sal voor julle deur die swaard val.
Afrikaans (NLV) 2011 Om die waarheid te sê, julle sal julle vyande agtervolg en hulle met julle swaarde vernietig.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal jul vyande agtervolg, en hulle sal voor julle val deur die swaard.
Afrikaans 1983 Julle sal julle vyande verdryf en om die lewe bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal julle vyande agtervolg en deur die swaard sal hulle voor julle val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal julle vyande volg en jaag en julle sal hulle doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Trouens, julle sal julle vyande agtervolg en hulle met julle wapens afmaai.