Leviticus 26:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal onder die nasies omkom, en die land van julle vyande sal julle verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sal tussen vreemde nasies tot sterwe kom en die land van julle vyande sal julle vernietig.
Afrikaans 1933/1953 Maar julle sal omkom onder die nasies, en die land van julle vyande sal julle verteer.
Afrikaans 1983 Julle sal tussen die heidennasies omkom, in die land van julle vyande sal julle sterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal verdwyn tussen die nasies; die land van julle vyande sal julle verteer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal verdwyn tussen die volke, die land van julle vyande sal julle opvreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle sal by die heidennasies doodgaan. Julle vyand se land sal julle insluk.