Leviticus 26:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou onder die nasies verstrooi en 'n swaard agter jou uittrek, en jou land sal 'n wildernis word en jou stede 'n puinhoop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal julle verstrooi onder die nasies en julle met my eie wapens aanval. Julle land sal verlate wees en julle stede sal blote ruïnes wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal julle onder die volke verstrooi en 'n swaard agter julle uittrek; en julle land sal 'n wildernis en julle stede puinhope word. |
| Afrikaans 1983 | Vir júlle sal Ek met die swaard uitmekaar laat jaag en julle onder die heidennasies verstrooi. Julle land sal verlate wees en julle stede puinhope. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle sal Ek onder die nasies verstrooi en die swaard agter julle ontbloot. Julle land sal 'n woesteny word en julle stede puinhope. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal julle oral in ander lande laat woon. Ek sal oorlog bring teen julle, en daar sal niemand in julle land woon nie, julle stede sal hope klippe wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julleself sal Ek soos saad uitstrooi tussen die nasies in. Ek sal oorlog agter julle aanstuur. Julle land sal ’n Godverlate plek word en julle stede ashope. |