Leviticus 26:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal die land verwoes, en julle vyande wat daarin woon, sal daaroor verstom staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal self julle land so verwoes dat die vyand wat dit in besit neem geskok sal staan oor die verwoesting daarvan.
Afrikaans 1933/1953 Ja, Ek self sal die land verwoes, sodat julle vyande wat daarin gaan woon, daaroor verstom sal staan.
Afrikaans 1983 Ek sal die land só verniel dat julle vyande wat daarin gaan woon, daaroor verstom sal staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek self sal julle land verwoes sodat julle vyande wat daar woon verslae sal wees daaroor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek self sal die land so verwoes dat julle vyande wat in die land kom woon, bang sal wees in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan hierdie land so verwoes dat julle vyande wat daar kom woon, verbysterd sal staan oor die skade wat in die land aangerig is.