Leviticus 26:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal julle stede 'n puinhoop maak en julle heiligdomme verwoes en die geur van julle lieflike geure nie ruik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal julle stede verlate maak en julle aanbiddingsplekke verwoes. Julle offers sal vir My glad nie aangenaam wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal julle stede puinhope maak en julle heiligdomme verwoes en julle lieflike geur nie ruik nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal puinhope maak van julle stede, Ek sal julle heiligdomme verwoes, Ek sal geen offer van julle aanvaar nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal julle stede puinhope maak en julle heiligdomme verwoes. Ek sal julle geurige offers nie wil ruik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle stede sal hope klippe word, en daar sal nie mense in julle tempels wees nie. Ek wil nie meer die offers ruik wat julle bring nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | dat Ek van julle stede ashope gaan maak en van julle aanbiddingsplekke verlate ruïnes. Ek stel nie meer belang in julle offers nie. |