Leviticus 26:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle in my insettinge wandel en my gebooie bewaar en dit doen; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle my reëls nakom en my gebooie noukeurig gehoorsaam, |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, |
| Afrikaans 1983 | “As julle my voorskrifte nakom, my gebooie gehoorsaam en daarvolgens lewe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ As julle my vaste voorskrifte volg en my bevele nakom en dit uitvoer, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle lewe soos Ek sê en aanhou om te doen wat my gebooie sê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle volgens my reëls lewe en die dinge doen wat Ek julle beveel en in lyn daarmee optree, |