Leviticus 26:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet die vleis van julle seuns eet, en die vleis van julle dogters moet julle eet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal die vleis van julle eie seuns en dogters eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal die vlees van julle seuns eet, en die vlees van julle dogters sal julle eet. |
| Afrikaans 1983 | julle sal die vleis van julle eie kinders moet eet! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sal die vleis van julle seuns eet; ook die vleis van julle dogters sal julle eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal julle eie kinders moet eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal so honger word dat julle julle eie kinders sal begin eet. |