Leviticus 26:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal Ek ook in grimmigheid teen julle wandel; en Ek, selfs Ek, sal julle sewe maal tugtig oor julle sondes.
Afrikaans (NLV) 2011 sal my vyandigheid teenoor julle nog erger word. Ek sal julle sewevoudig straf vir julle sondes.
Afrikaans 1933/1953 sal Ek My in grimmigheid teen julle versit, en Ek sal julle ook sewevoudig tugtig weens julle sondes.
Afrikaans 1983 sal Ek julle in woede teenstaan. Ek sal julle nóg swaarder straf oor julle sondes:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sal Ek julle met woede teengaan; ja, Ek sal julle dan sewe keer straf oor julle sondes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan sal Ek 'n vyand word wat baie kwaad is, Ek sal aanhou om julle te straf oor julle sondes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sal Ek my woede op julle loslaat en julle nog sewe keer meer straf vir julle oortreding.