Leviticus 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as julle nie al hierdie dinge na My wil luister nie, maar teen My wandel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle ná al hierdie dinge nog steeds weier om te luister en vyandig bly teen My, |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle ook hierom nie na My luister nie, maar julle teen My versit, |
| Afrikaans 1983 | “As julle hierna nóg nie na My luister nie en My nog steeds teenstaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘En as julle onder dié omstandighede nie na My luister nie en My bly teengaan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as julle dan nog ongehoorsaam is en julle bly opstandig teen My, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle selfs dan nog voortgaan om julle nie aan My te steur nie en julle steeds teen My bly verset, |