Leviticus 26:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal Ek ook teen julle wandel en julle nog sewe maal oor julle sondes straf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal Ek vyandig word teenoor julle. Ek sal julle persoonlik tref met nog sewe rampe vir julle sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | sal Ek My ook teen julle versit en julle ook sewevoudig tref weens julle sondes. |
| Afrikaans 1983 | sal Ek júlle ook teenstaan. Ek sal julle nog swaarder straf oor julle sondes: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal Ek julle ook teengaan; ja, Ek sal julle sewe keer tref oor julle sondes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal Ek ook julle vyand word, Ek sal aanhou om julle kwaai te straf oor julle sondes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal Ek ook teen julle draai en julle persoonlik nog sewe keer meer straf vir julle oortreding. |