Leviticus 26:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as julle nie deur my deur hierdie dinge hervorm word nie, maar teen my teëstaan; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle nog nie ’n les geleer het uit hierdie dinge nie, en julle vyandigheid teen my voortsit, |
| Afrikaans 1933/1953 | En as julle hierdeur jul nie deur My laat tugtig nie, maar julle teen My versit, |
| Afrikaans 1983 | “As dit julle nie tot ander insigte bring nie en julle My nog bly teenstaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘En as julle, te midde daarvan, julle nie deur My wil laat teregwys nie en My teengaan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as julle dan nog nie wil luister nie en opstandig bly teen My, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle na al hierdie dinge steeds aanhou om My teen te staan en weier om iets van My te leer, |