Leviticus 26:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle krag sal tevergeefs uitgeput word, want julle land sal sy opbrings nie lewer nie, en die bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al julle werk sal verniet wees, want daar sal geen oes op die lande of vrugte aan die bome wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle krag sal tevergeefs verbruik word, want julle land sal sy opbrings nie gee nie, en die bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal julle kragte tevergeefs inspan: daar sal geen oes op julle lande wees nie, en julle bome sal geen vrugte dra nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle kragte sal tevergeefs ingespan word: Julle grond sal sy opbrengs nie gee nie en die bome van julle grond sal hulle vrugte nie lewer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal werk maar julle sal niks kry nie, daar sal nie koring en gars op die lande wees of vrugte aan die bome nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal verniet julle vernuf inspan, want julle sal nie uit die grond enige oes kan haal nie. Geen boom van die aarde sal vrugte oplewer nie. |