Leviticus 26:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle moet my sabbatte onderhou en my heiligdom ontsien: Ek is die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet my Sabbatdae onderhou en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die Here.
Afrikaans 1933/1953 My sabbatte moet julle hou en my heiligdom ontsien. Ek is die HERE.
Afrikaans 1983 Julle moet my sabbatte vier en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Sabbatte moet julle hou en vir my heiligdom moet julle ontsag hê. Ek is die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet aanhou om my Sabbatdae te vier en julle moet my tempel respekteer. Ek is die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet my rusdae vier en respek hê vir die tent waar julle My ontmoet. Ek is die Here.”