Leviticus 26:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as julle nog steeds nie na My luister nie, dan sal Ek julle sewe maal meer straf vir julle sondes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle ten spyte van al hierdie dinge nog steeds ongehoorsaam bly, sal Ek julle nog sewevoudig vir julle sonde straf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as julle dan nog nie na My luister nie, sal Ek voortgaan om julle sewevoudig weens julle sondes te tugtig. |
| Afrikaans 1983 | “As julle ná al hierdie dinge nog nie na My luister nie, sal Ek julle nog swaarder straf oor julle sondes: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ En as julle daarna nog nie na My luister nie, sal Ek voortgaan om julle sewe keer te straf vir julle sondes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as julle dan nog nie gehoorsaam wil wees aan My nie, dan sal Ek aanhou om julle te straf oor julle sondes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle na hierdie dinge gebeur het, nog nie bereid is om julle aan My te steur nie, sal Ek julle nog sewe keer erger straf vir julle oortredings. |