Leviticus 26:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle my insettinge verag, of as julle siel my verordeninge verafsku, sodat julle nie al my gebooie sal doen nie, maar my verbond verbreek;
Afrikaans (NLV) 2011 en as julle my verbond verbreek deur my reëls te verwerp en my regulasies te minag,
Afrikaans 1933/1953 en as julle my insettinge verwerp, en as julle siel van my verordeninge 'n afsku het, sodat julle nie al my gebooie doen nie en my verbond verbreek
Afrikaans 1983 as julle my voorskrifte en bepalings verwerp en met minagting behandel, sodat julle nie my bevele nakom nie en my verbond verbreek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, as julle my vaste voorskrifte verwerp en 'n afkeer het van my beslissings, sodat julle nie al my bevele uitvoer nie en my verbond so verbreek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle wys dat julle dink my wette is nie belangrik nie en as dit vir julle moeilik is om te doen wat Ek besluit, en julle breek my verbond,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle kan my verbintenis met julle in die wiele ry omdat julle my reëls oortree. Julle kan soveel aanstoot neem aan my voorskrifte dat julle weier om my bevele uit te voer.