Leviticus 26:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as julle nie na My luister en al hierdie gebooie nie doen nie;
Afrikaans (NLV) 2011 “As julle egter nie na My luister of my gebooie gehoorsaam nie,
Afrikaans 1933/1953 Maar as julle nie na My luister en al hierdie gebooie nie doen nie;
Afrikaans 1983 “As julle egter nie na My luister nie en nie alles doen wat Ek julle beveel het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Maar as julle na My nie luister en al hierdie bevele nie uitvoer nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle sal miskien nie gehoorsaam wees aan My nie, en julle sal miskien nie alles doen wat my gebooie sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Aan die ander kant kan dit gebeur dat julle julle nie aan My steur nie en nie hierdie dinge doen wat Ek julle beveel het nie.