Leviticus 26:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal onder julle wandel en vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal by julle wees, Ek sal julle God wees en julle sal my volk wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal in jul midde wandel en vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal by julle bly en julle God wees, en julle sal my volk wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal tussen julle rondbeweeg: Ek sal vir julle 'n God wees en julle sal vir My 'n volk wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal saam met julle lewe, Ek sal julle God wees, en julle sal my volk wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal saam met julle bly. Ek sal julle God wees en julle sal my volk wees. |