Leviticus 26:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal my tabernakel onder julle oprig, en my siel sal van julle geen afsku hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal by julle woon en Ek sal My nie vir julle skaam nie.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal my tabernakel onder julle oprig, en my siel sal van julle geen afsku hê nie.
Afrikaans 1983 Ek sal by julle woon en nie 'n afsku van julle hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Ek sal my •tabernakel onder julle oprig en nie 'n afkeer van julle hê nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal my tempel tussen julle laat bly, dit sal nie vir My moeilik wees om naby julle te wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal onder julle woon. Ek sal julle nie minag nie.