Leviticus 25:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet sewe sabbatte van jare vir jou tel, sewe maal sewe jaar; en die tydperk van die sewe jaarsabbatte sal vir jou nege en veertig jaar wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tel sewe Sabbatsjare af, sewe maal sewe, ’n totaal van 49 jaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook sewe jaarweke tel, sewe maal sewe jaar, sodat die dae van die sewe jaarweke vir jou nege en veertig jaar is. |
| Afrikaans 1983 | “Tel sewe sabbatsjare af, sewe maal sewe jaar, dit wil sê nege en veertig jaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Tel vir jou sewe sabbatsjare af, sewe maal sewe jaar, sodat die tydperk van sewe Sabbatsjare vir jou nege-en-veertig jaar gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet sewe groepe van sewe jaar tel, jy moet sewe maal sewe jaar tel, dit is 49 jaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Tel sewe sabbatsjare af, dit wil sê sewe tye wat elkeen sewe jaar lank is, sodat dit uitwerk op ’n volle 49 jaar. |