Leviticus 25:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir jou vee en vir die diere wat in jou land is, moet al die opbrings daarvan voedsel wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle diere en die wilde diere mag ook eet van wat die land oplewer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en vir jou vee en die wild wat in jou land is, sal die hele opbrings daarvan wees om te eet. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir jou vee en die wilde diere wat in jou land is, sal die volle opbrengs van die land daar wees om te eet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle diere en die wilde diere moet ook eet van alles wat daar in die land is, daar sal genoeg kos vir julle almal wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |