Leviticus 25:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy in hierdie jare nie losgekoop word nie, moet hy in die jubeljaar uitgaan, hy sowel as sy kinders saam met hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As enige van die Israeliete nog nie teruggekoop is teen die tyd van die Jubeljaar nie, moet hulle en hulle kinders in die Jubeljaar vrygelaat word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy nie op die wyse gelos word nie, moet hy in die jubeljaar vrygelaat word, hy en sy kinders saam met hom. |
| Afrikaans 1983 | As hy nie voor die tyd vrygekoop word nie, moet hy en sy afhanklikes vrygelaat word in die hersteljaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as hy nie op hierdie manier losgekoop word nie, moet hy in die jubeljaar vry weggaan, hy en sy kinders saam met hom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand hom nie losgekoop het voor die tyd nie, dan moet hy en sy kinders vry word in die Hersteljaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy nie voor die tyd op die een of ander manier losgekoop is nie, moet hy en sy kinders in elk geval in die hersteljaar vrygestel word. |