Leviticus 25:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nadat hy verkoop is, kan hy weer losgekoop word; een van sy broers mag hom loskoop: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | behou hulle nog steeds die reg om teruggekoop te word. Hulle mag deur ’n naby familielid — |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet daar vir hom, nadat hy hom verkoop het, reg van lossing wees; een van sy broers kan hom los, |
| Afrikaans 1983 | het die Israeliet die reg om vrygekoop te word. Een van sy broers |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan behou hy die reg van terugkoop nadat hy verkoop is. Een van sy broers moet hom loskoop; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan mag iemand die Israeliet loskoop. Een van sy broers moet hom loskoop, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | bly dit steeds moontlik dat hy vrygekoop kan word. ’n Ander Israeliet, |