Leviticus 25:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag nie met strengheid oor hom heers nie; maar jy moet jou God vrees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wys julle respek vir God deur hulle goed te behandel. Moenie julle gesag oor hulle op ’n harde manier uitoefen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag nie met hardheid oor hom heers nie, maar jy moet jou God vrees. |
| Afrikaans 1983 | Uit eerbied vir julle God mag julle ook nie so 'n mede-Israeliet hard behandel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag hom nie aan geweld onderwerp nie. Jy moet ontsag hê vir jou God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie kwaai regeer oor 'n ander Israeliet nie, jy moet jou God respekteer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat jy ontsag moet hê vir jou God, mag jy nie hardhandig baasspeel oor dié wat vir jou werk nie. |