Leviticus 25:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle is my dienaars wat Ek uit Egipteland uitgelei het; hulle mag nie as slawe verkoop word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volk Israel is in my diens, dit is vir hulle wat Ek uit die land Egipte gebring het. Hulle mag dus nooit weer as slawe verkoop word nie.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle is my knegte wat Ek uit Egipteland uitgelei het; hulle mag nie verkoop word soos 'n mens 'n slaaf verkoop nie.
Afrikaans 1983 Omdat Ek die Israeliete uit Egipte laat trek het, is hulle my dienaars. Daarom mag hulle nie as slawe aan iemand verkoop word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hulle is my slawe wat Ek uit Egipteland laat wegtrek het. Hulle mag nie as slawe verkoop word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Israeliete is my dienaars wat Ek uit die land Egipte gebring het. Jy mag nie 'n Israeliet verkoop soos jy 'n slaaf verkoop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat Ek uit Egipte laat wegtrek het, dien net vir My. Hulle mag nooit aan ander mense as slawe verkoop word nie.