Leviticus 25:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar in die sewende jaar sal dit 'n sabbat van rus vir die land wees, 'n sabbat vir die HERE; jy mag jou land nie saai en jou wingerd nie snoei nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar die sewende jaar sal vir die Here ’n Sabbatsjaar van rus vir die land wees. Moenie plant nie en moet ook nie julle wingerde snoei gedurende die hele jaar nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar in die sewende jaar moet daar vir die land volkome rus wees, 'n sabbat vir die HERE; jou land mag jy nie saai en jou wingerd nie snoei nie. |
| Afrikaans 1983 | maar die sewende jaar moet die hele land 'n rustyd hê, 'n sabbatsjaar tot eer van die Here. Dan mag julle niks saai nie en ook nie die wingerde snoei nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar die sewende jaar is 'n sabbatsjaar, 'n buitengewone rusjaar. Dit moet vir die grond 'n sabbatsjaar wees tot eer van die Here. Jou saailand mag jy nie saai nie en jou wingerd mag jy nie snoei nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die sewende jaar moet 'n spesiale rustyd vir die land wees, dit is 'n Sabbatsjaar vir die Here. Dan mag julle nie in julle lande en in julle wingerde werk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die sewende jaar moet die boerdery heeltemal gestaak word. Daardie jaar is die Here se sabbatsjaar. Jy moet daardie jaar niks op die lande saai nie en glad nie die wingerde bewerk nie. |