Leviticus 25:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland uitgelei het om aan jou die land Kanaän te gee en om jou God te wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek, die Here, is julle God wat julle uit Egipte gebring het om aan julle hierdie land te gee en om julle God te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het om julle die land Kanaän te gee, om julle God te wees. |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat trek het om Kanaän aan julle te gee en om julle God te wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het om aan julle die land Kanaän te gee, om vir julle 'n God te wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is julle God die Here, Ek het julle uit die land Egipte gebring om vir julle die land Kanaän te gee en om julle God te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is tog die Here julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het, juis om Kanaän aan julle te gee om dit te besit en om julle God te wees. |