Leviticus 25:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die grond van die weiveld van hulle stede mag nie verkoop word nie; want dit is hulle ewige besit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die strook weiveld om elk van die Levitiese stede mag nooit verkoop word nie. Dit is hulle permanente eiendom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die weiveld om hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is 'n ewige besitting vir hulle. |
| Afrikaans 1983 | Die weiveld om die Levietestede mag nooit verkoop word nie, want die Leviete het 'n onvervreembare reg daarop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die weiveld van hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is vir altyd hulle erfgrond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete mag nie die weiveld rondom hulle stede verkoop nie, dit moet altyd aan hulle behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die weivelde in die buitewyke van hulle stede is nie te koop nie. Dit is hulle onvervreembare erfgrond.” |