Leviticus 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ses jaar lank moet jy jou land saai, en ses jaar lank moet jy jou wingerd snoei en die vrugte daarvan insamel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir ses jaar mag julle julle landerye beplant, julle wingerde snoei en julle lande oes, |
| Afrikaans 1933/1953 | Ses jaar lank mag jy jou land saai en ses jaar lank jou wingerd snoei en die opbrings daarvan insamel; |
| Afrikaans 1983 | ses jaar kan julle die lande saai en die wingerde snoei en die opbrengs oes, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ses jaar moet jy jou saailand saai en ses jaar moet jy jou wingerd snoei en die opbrengs daarvan insamel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet ses jaar lank in julle koringlande en in julle wingerde werk en julle moet elke jaar die koring-oes en die druiwe bymekaarmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy mag ses jaar lank op die lande saai en die wingerde bewerk en oeste insamel. |