Leviticus 25:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand 'n woonhuis in 'n ommuurde stad verkoop, moet hy dit binne 'n hele jaar nadat dit verkoop is, loskoop; binne 'n volle jaar mag hy dit los. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As iemand ’n huis binne ’n ommuurde stad verkoop, het hy nog vir ’n jaar lank die reg om dit terug te koop. Gedurende dié tyd het die verkoper die reg om dit terug te koop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand 'n woonhuis in 'n ommuurde stad verkoop, moet daar reg van lossing wees tot die end van die jaar dat dit verkoop is; 'n jaar lank moet daar reg van lossing wees. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer iemand 'n woonhuis in 'n ommuurde stad verkoop, moet hy 'n volle jaar lank die reg behou om dit terug te koop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Wanneer iemand 'n woonhuis in 'n ommuurde stad verkoop, sal die reg van terugkoop geld totdat 'n jaar verloop het ná die verkoop daarvan. Die reg van terugkoop sal vir 'n volle jaar geld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer iemand 'n huis verkoop in 'n stad wat mure het, dan kan hy die huis loskoop in die eerste jaar nadat hy dit verkoop het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Iemand wat ’n woonhuis in ’n stad verkoop wat ’n veilige muur om het, behou vir een volle jaar die reg om dit terug te koop. |