Leviticus 25:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die man niemand het om dit te los nie, en self in staat is om dit te los; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As daar niemand van sy familie is om die grond terug te koop nie, maar die persoon wat dit verkoop het, slaag daarin om genoeg geld in die hande te kry om die grond terug te koop, |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand geen losser het nie, maar dit kan bekostig en genoeg vind vir die lossing, |
| Afrikaans 1983 | Wanneer daar nie iemand is wat dit kan terugkoop nie, kan dit gebeur dat die persoon later self genoeg geld bymekaarmaak om die grond terug te koop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer iemand nie 'n losser het nie en hy kan dit bekostig wanneer hy genoeg bymekaargemaak het vir die terugkoop, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miskien het die persoon nie 'n losser nie, maar hy kry genoeg geld om homself los te koop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand nie so ’n familielid het nie, en hy kry dit reg om self genoeg geld bymekaar te kry om sy grond terug te koop, |