Leviticus 25:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die hele land van julle besitting moet julle die land loskoop.
Afrikaans (NLV) 2011 “Met elke grondtransaksie moet dit gestipuleer word dat die grond weer te eniger tyd teruggekoop mag word.
Afrikaans 1933/1953 Daarom moet julle, in die hele land van julle besitting, lossing van die grond toelaat.
Afrikaans 1983 Verder moet die reg om grond terug te koop, oral en altyd geld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met enige grond wat julle geërf het, moet julle die terugkoop van die grond toestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand moet grond kan loskoop oral in julle land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer en waar ook al julle in die land grond verkoop, moet daar altyd ooreengekom word dat die oorspronklike eienaar dit kan terugkoop.