Leviticus 25:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal Ek my seën oor jou gebied in die sesde jaar, en dit sal drie jaar lank vrugte dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die antwoord is: ‘Ek sal my seën oor julle gebied stuur in die sesde jaar sodat die land ’n baie goeie oes oplewer, genoeg om julle vir drie jaar lank te onderhou. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan gebied Ek my seën vir julle in die sesde jaar, en dit sal die oes vir die drie jare oplewer. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal aan julle oorvloed gee in die sesde jaar sodat die oes groot genoeg sal wees vir drie jaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sesde jaar sal Ek oor julle my seën gebied en dit sal 'n opbrengs vir drie jaar lewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek sal vir julle baie kos gee in die sesde jaar, die koring-oes sal genoeg wees vir drie jaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal julle in die sesde jaar so voorspoedig maak en die oes so groot laat wees dat dit drie jaar lank sal hou. |