Leviticus 25:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land kom wat Ek julle gee, dan moet die land 'n sabbat tot eer van die HERE hou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gee hierdie instruksies vir die Israeliete: Wanneer julle die land binnetrek wat Ek as ’n erfdeel vir julle gee, moet die land self elke sewe jaar ’n Sabbat vir die Here hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land 'n sabbat hou vir die HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die Israeliete: Wanneer julle in die land kom wat Ek aan julle gee, moet daar vir die land rustye wees tot eer van die Here: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer julle in die land kom wat Ek vir julle gaan gee, moet die land 'n Sabbat vier vir die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer julle in die land kom wat Ek vir julle gee, dan moet elke sewende jaar 'n Sabbatsjaar wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | om die Israeliete te beveel: “Wanneer julle in die land gaan bly wat Ek vir julle sal gee, moet die land ook rus. Daar moet ’n sabbatsjaar wees vir die Here. |