Leviticus 25:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die land sal sy vrugte gee, en julle sal versadig eet en veilig daarin woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal die land goeie oeste lewer, julle sal goed eet en veilig in die land leef.
Afrikaans 1933/1953 En die land sal sy vrug gee, en julle sal volop eet en veilig daarin woon.
Afrikaans 1983 Die grond sal goeie oeste lewer, en julle sal oorgenoeg hê om te eet sodat julle sonder sorge in die land kan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die grond sal sy vrug lewer en julle sal meer as genoeg eet en veilig daarop woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar sal dan baie koring wees wat julle kan afsny. Julle sal meer as genoeg hê om te eet, en julle sal veilig woon in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die land sal goeie oeste gee. Julle sal altyd genoeg kos hê om te eet tot julle genoeg gehad het. Julle sal hier woon sonder bekommernis.