Leviticus 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle mag mekaar dan nie verdruk nie; maar jy moet jou God vrees, want Ek is die HERE jou God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wys julle eerbied vir God deur mekaar nie uit te buit nie. Ek, die Here, is julle God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat niemand dan sy naaste verdruk nie, en vrees jy jou God; want Ek is die HERE julle God. |
| Afrikaans 1983 | Uit eerbied vir julle God mag julle mekaar nie uitbuit nie. Ek is die Here julle God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle volksgenote mag mekaar nie uitbuit nie. Jy moet ontsag hê vir jou God, want Ek, die Here, is julle God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie mekaar laat swaarkry nie, julle moet julle God respekteer en dien. Ek is julle God die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit respek vir jou God moet julle mekaar nie bedrieg nie. Ek is tog die Here, julle al twee se God. |