Leviticus 25:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as jy iets aan jou naaste verkoop of iets uit jou naaste se hand koop, mag julle mekaar nie verdruk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer julle ’n ooreenkoms met ’n buurman aangaan om grond te koop of te verkoop, mag julle mekaar nooit uitbuit nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, as jy iets aan jou naaste verkoop of van jou naaste koop, moet julle mekaar nie verdruk nie; |
| Afrikaans 1983 | Wanneer julle grond verkoop of koop, moet julle mekaar nie uitbuit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer julle iets aan 'n volksgenoot verkoop of uit die hand van 'n volksgenoot iets koop, mag julle mekaar nie uitbuit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle iets aan ander Israeliete verkoop of wanneer julle iets by hulle koop, dan moet julle nie mekaar laat swaarkry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle in ander jare grond aan mekaar verkoop of van mekaar koop, moet julle mekaar nie verkul nie. |