Leviticus 25:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die jaar van hierdie jubeljaar moet julle elkeen na sy besitting teruggaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende die Jubeljaar moet elkeen van julle terugkeer na die land wat aan julle voorouers behoort het. |
| Afrikaans 1933/1953 | In hierdie jubeljaar moet julle elkeen na sy besitting teruggaan. |
| Afrikaans 1983 | “In die hersteljaar moet elkeen sy grond terugkry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘In hierdie jubeljaar moet elkeen van julle terugkeer na sy erfgrond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In hierdie Hersteljaar moet elkeen teruggaan na sy grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die hersteljaar kan elkeen teruggaan na die grond wat hy vantevore besit het. |