Leviticus 25:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is die jubeljaar; heilig moet dit vir julle wees; die opbrings daarvan moet julle uit die veld eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal ’n Jubeljaar wees vir julle en julle moet dit as ’n spesiale en heilige tyd nakom. Julle mag gedurende die jaar van die opbrengs eet wat die veld vanself oplewer.
Afrikaans 1933/1953 Want dit is 'n jubeljaar, dit moet vir julle heilig wees: van die land af moet julle die opbrings daarvan eet.
Afrikaans 1983 maar julle moet eet van wat die veld opgelewer het: die hersteljaar is 'n gewyde jaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want dit is 'n jubeljaar; dit moet vir julle heilig wees. Van die saailande mag julle die opbrengs wel eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit is 'n Hersteljaar, dit is vir julle 'n gewyde jaar. Julle moet eet van die kos wat daar in die veld is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit moet vir julle ’n spesiale jaar wees waarin alles weer herstel. Julle mag net eet wat die veld oplewer.