Leviticus 25:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses op die berg Sinai gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Moses op die Sinaiberg was, het die Here vir hom gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Moses by Sinaiberg gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het op die berg Sinai vir Moses gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het op Sinai-berg vir Moses gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Moses bo-op Sinaiberg was, het die Here vir hom gesê |